No goods accepted for credit unless the Company agrees to it in writing. Where goods are defective and the Company agrees to replace same, this liability will be limited to replacement of parts only. Goods returned after 7 days are subjected to a 10% handling charge.

All items remain the property of CENTPARTS MOTOR PARTS until fully paid for.

 

Geen goedere sal vir krediet aanvaar word nie tensy die Maatskappy skriftelik toestem. Waar goedere defektief is en die Maatskappy toestem om dit te vervang, is hierdie onderhewig aan die vervang van onderdele alleenlik. Goedere wat na 7 dae teruggestuur word, is onderworpe aan 10% hanteringskoste.

Todat alle items op hierdie faktuur ten volle vereffen is bly dit die eiendom van CENTPARTS MOTOR PARTS